Sunday, April 15, 2007

Volksaamtrek Bloemfontein 1 Mei 2007

Volksaamtrek
Bloemfontein
1 Mei 2007

Wees daar!

Kom luister na Prof Tobie Louw en ander bekende vryheidstryders by hierdie Republikeinse-saamtrek.

***
Oproep

Elke dag van elke week lees ons in die koerante en hoor ons oor die radio en TV hoe ons mense vermoor word. En elke keer moet ons lees “genoeg is genoeg” maar môre begin ons maar weer. Dit is nou tyd — voordat u die volgende is om te sê tot hiertoe en nie verder nie!

Wie is volgende?

Ons vrouens?
Ons dogters?
Ons seuns?
Ons kleinkinders?
Ons vriende?
Of onsself?

Die polisie en weermag wil en kan ons nie regtig help nie, en in sommige gevalle vorm hulle magte toenemend die speerpunt van die aanslag teen alles wat wit en wat Boer is.

Op onsself aangewese

Ons het duidelik die punt bereik waarop ons op onsself aangewese is om die Orde in ons vaderland te herstel. As ons dit nie self doen nie, gaan niemand dit vir ons doen nie. Die voortbestaan van ons volk en die toekoms van ons kinders is op die spel en hulle lewens rus in ons hande. U durf nie langer versuim of wag tot die tragedie u geliefdes tref nie.
Daar is ‘n oplossing:

Kom ons neem ons lotgevalle in ons eie hande. Niemand gaan na ons kyk as ons dit self nie doen nie.
Ons moet ons vryheid terugkry om onsself te beskerm.

Die herstel van die twee Boererepublieke is ‘n voorvereiste sodat ons onsself kan beskerm.

Vir nadere besonderhede skakel die organiseerders:
Pretoria:
Piet Rudolph 012-376 1944/072 419 3516
Oos-Tvl:
Manie van Schalkwyk 082 922 7756
Witwatersrand:
Juan Terblanche (011) 660-5774/082 690 1950
Noord-Tvl:
Riaan Smith 015-491 8801/078 320 9959
Oranje-Vrystaat:
Lettie Kriel (057) 899 2120/083 411 1930
Bloemfontein:
Dominic du Plessis (051) 448-7640/072 229 7555
Bloemfontein:
Emile Gordon 073 661 9333
Oos-Vrystaat:
Gustav Styles 083 644 3322
Wes-Vrystaat:
Reynhardt de Villiers 076 826 3113

Oproep
Tot die aanvang van ‘n
Nasionale Volksmobilisasie

Saamtrek
Vrouemonument
Bloemfontein

Dinsdag 1Mei 2007 -10h00

Sprekers:.
Prof Tobie Louw
Dries Kriel (Orde Boerevolk OVS)
Piet Rudolph (Orde Boerevolk TVL)

Voorwaarts -
In lamfer en rou
maar tot die dood getrou!!!

VERMEERDER EN VERSPREI ASSEBLIEF!

No comments: